1
/
of
1
ISBN: 9781037086960 | Published: December 15, 2025 | Paperback
Bakeliet
Bakeliet
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Anri Botha
Regular price
R 250
Regular price
R 0
Sale price
R 250
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die digter se aweregse kyk op die wêreld en die mendsdom bly die leser verras. Alles is op die ou end 'n kwessie van chemie: die kunsmatigheid van ons bestaan, die pille wat ons drink om dit te verduur en die wyn wat die versmaker troos en inspireer.
Met haar buitengewone woordvernuf maak sy ons deelgenote van haar metaforiese heelal.
Author Anri Botha
Share
