Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781037088025 | Published: July 1, 2025 | Paperback

Die bosnimfies

Die bosnimfies

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Naby die mooi dorp Knysna is daar 'n reuse-bos met die naam Grootbos. Die bome is so hoog, dat dit lyk asof hul takke aan die wolke raak. Die plante groei ruig en die sonlig weerkaats op die helder waterstroompies. Daar is ook klein bokkies, baie soorte voëls en selfs 'n paar bos-olifante. Waarvan niemand jou nog vertel het nie, is dat daar ook nimfies woon … klein-klein wesentjies met name soos Fleur, Blaartjie, Doudruppel, Florette, Maanlig, Sterretjie, Sonstraal … en natuurlik die pragtige koningin Luna. Die bosnimfies vertel in drie verhale van die avonture van hierdie fee-agtige mensies in die digte woude aan die Kaapse Suidkus.

View full details