Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781037096402 | Published: November 14, 2025 | Paperback

Pretoria stories 2

Pretoria stories 2

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Ná die suksesvolle verskyning van Pretoria Stories in 2024, was daar heelwat versoeke om nóg stories oor Pretoria te versamel. Pretoria Stories 2 is die resultaat daarvan. Hierdie keer gaan dit nie net oor Ou Pretoria nie, maar ook oor Pretoria vanaf menseheugenis tot vandag 'n Paar bekende stemme laat weer van hulle hoor maar daar is ook nuwe bydraers wat nog nie voorheen publiseer het nie, in totaal sowat 40 skrywers. Onderwerpe wissel van Pretoria se interessante mense, sy klimaat, sy prestasies, sy kulturele erfenis en 'n paar brokkies geskiedenis, tot heerlike vertellings uit die ou dae, maar ook 'n paar hartseerverhale.
Kortom, iets vir almal.
Die leser gaan weer eens gelaat word met die blywende indruk in watter besondere, stimulerende, pragtige en wonderlike stad ons woon.

View full details