ISBN: 9781037097416 | Published: January 7, 2026 | Paperback
Hartklop van die liefde
Hartklop van die liefde
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Toe dokter Derrick Wolmarans, befaamde snydokter, op die eerste dag by sy nuwe werkplek, die Groote Schuur Hospitaal aan die voet van Tafelberg instap, betree hy nie net 'n nuwe wêreld van ingewikkelde mediese uitdagings nie, maar loop hom vas teen 'n gewetenlose moordenaar wat weerlose pasiënte teiken.
Terwyl hy dag ná dag moeilike prosedure uitvoer om lewens op die operasietafel te red, moet hy ook speurvernuf toepas om iemand wat met donker motiewe in die hospitaal rondsluip, aan die kaak te stel. Terselfdertyd probeer hy hard om sy eie emosies te ontrafel om die seerkry van die verlede te verwerk … sodat sy hart weer ontvanklik kan wees vir die uitdaging van nuwe liefde.
Author Juan-Pierre (JP) Fourie
Share
