Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781049201764 | Published: December 15, 2025 |

Die lewe se lekker lesse

Die lewe se lekker lesse

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Die lewe se lekker lesse is allesbehalwe 'n les-boek vir die leser. Hierdie bundel, deur die rubriekskrywer Hennie Barnard, is 'n versameling verhale oor onvergeetlike gebeurtenisse wat hy oor 'n tydperk van meer as veertig jaar beleef het. Dit word nou, met die perspektief van terugskouing, kleurvol oorvertel.
'n Beleë mensekennis, skerp waarnemingsvermoë en die talent om ervarings in woorde om te tower, is die perfekte bestanddele om dit ook 'n lekkerleesboek te maak.

View full details