Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781049211534 | Published: December 15, 2025 | Paperback

Goed wat gebeur het met mense op plekke

Goed wat gebeur het met mense op plekke

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Anna-Bet Stemmet se debuutkortverhaalbundel word op die agterplat beskryf as “klein stukkies doodgewone heiligdom tussen die hustle en swoeg”. En die musikant en skrywer Hunter Kennedy skryf: “Met 'n oog vir detail en 'n tong in die kies vertel Anna-Bet van grootmensskap, braaibroodjies, familie-erfstukke, middernagtelike WhatsApps en hoenders wat beter ouers is as jy.
Hierdie bundel is vir elkeen wat al in 'n sweetpakbroek op 'n stoep gesit en wonder het: is dit nou hoe dit eindig? Dis snaaks. Dis sag. Dis skerp. Soos 'n lekker kombuisgesprek by 'n andersins vervelige huispartytjie.” Een van die verhale, “Chatsworth, Suster”, is opgeneem in die 2025-Woordfeesbundel.

View full details