Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781049262277 | Published: June 3, 2026 | Paperback

Afrikanerman

Afrikanerman

Regular price R 329
Regular price R 365 Sale price R 329
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die eerste wetenskaplike ondersoek na die sielkundige toestand van Afrikanermans in postapartheid-Suid-Afrika.

Gebaseer op navorsing onder 300 mans oor al nege provinsies — 88 vrae aan elke respondent, 300 stemopnames, 26 400 individuele datasegmente — bied Afrikanerman empiriese bewys van verlies, veerkragtigheid en die soeke na 'n nuwe Afrikaneridentiteit.

Meer as dertig jaar ná 1994 dra Afrikanermans tussen 50 en 70 jaar 'n swaar en dikwels selfgesensureerde las. Die data wys die omvang van hierdie las, maar skets ook mense wat vasberade bly.

View full details