Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781049269542 | Published: July 19, 2026 | Paperback

Twee mense, een Verlosser

Twee mense, een Verlosser

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 240
Regular price R 300 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Mara Bezuidenhout glo daaraan om oral langs die pad saadjies van geloof te plant. Daarom dat sy nou, op tagtigjarige ouderdom, haar debuutroman gepubliseer het.

Twee mense, een Verlosser vertel die parallelle verhale van Zuzette Louw en Pierre Potgieter, wat mettertyd ten nouste verweef raak. Verwerping loop soos ’n goue draad deur albei se lewe. 

Daar is egter ook die besef dat daar aanvaarding en liefde by hul Koning is.

View full details