Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781049278308 | Published: August 4, 2026 | Paperback

'n Saak Van Liefde Of Dood

'n Saak Van Liefde Of Dood

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 228
Regular price R 285 Sale price R 228
Out of print
VAT included.

Peter Truman is ’n geliefde gesinsman en leidende figuur in die Kaapse regsgemeenskap, ’n man alom geloof en bewonder. Nou moet hy binne enkele dae getuig in die geregtelike ondersoek na die geheimsinnige dood van sy gesin se au pair.

Die verhaal van ’n Saak van Liefde of Dood word deur twee lense vertel, een in die hede en die ander terugskouend. Dit peil die kragtige, duister demone uit Peter se verlede wat hy gedwing word om in die gesig te staar onderweg na sy grootste persoonlike oorwinning.

Author Owen Salmon

View full details