Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781049293134 | Published: May 11, 2026 | Paperback

Die oes van die hart

Die oes van die hart

Regular price R 243
Regular price R 270 Sale price R 243
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Na haar verloofde se verraad fokus Lilian op die artikel wat sy vir die tydskrif Wyn en Tafel moet skryf.
Sy ontmoet Danie en Nico, die mede-eienaars van die plaas, Vinum Deorum, wat mekaar leer ken deur ‘n skokkende testament.
Terwyl Lilian met haar eie emosies worstel, ontrafel sy die raaisels hoekom die neefs die wynkompetisie verloor het, en die rede vir hulle vete.
Maar, in die stilte van ‘n wingerd, tussen geheime, en ‘n stamboom wat nie wil stilbly nie, sal Lilian ‘n tweede kans op liefde kry?
Oes van die hart is ‘n roerende verhaal—met ‘n verrassende einde—oor liefde, verliese en familie wat elkeen diep sal laat nadink.

View full details