Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781049295114 | Published: May 30, 2026 | Paperback

Die blou huis

Die blou huis

Regular price R 200
Regular price Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Jeannie en Katryn bly by Oupa en Ouma in die blou huis by die see agter vir nog 'n bietjie somervakansie. Die lewe is lekker. Dan kom hulle agter 'n geheimsinnige figuur pak skelm verder aan hulle legkaart.

Wie is dié meisiekind, en waar kom sy vandaan? Nuuskierigheid kry die oorhand en die niggies waag baie om uit te vind. Dinge wil buite beheer raak, en Ouma moet hand bysit. In dié stuk ekstra vakansie kom die niggies dinge agter oor vriendskap en familie, oor waar mens behoort, en oor grootword. Hoe seer die lewe kan wees, maar ook hoe kosbaar.

View full details