Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781066579419 | Published: September 30, 2026 | Paperback

’n Melkweg te skep

’n Melkweg te skep

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Erwin Rode
Regular price R 270
Regular price Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Die gedigte in om ’n Melkweg te skep karteer – doodernstig én satiries – die onbarmhartige wyse waarop die mens met die aarde en sy medemens omgaan.

Met reg vrees aardlinge die apokalips: “Gespanne wag ons op die faktuur.” Persoonlike ervaring word in die wyer konteks van die geskiedenis en kosmologie geplaas.

Gelukkig is daar nog troos te kry in die natuur – spesifiek die Karoo – en die liefde.

Author Erwin Rode

View full details