Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781066579464 | Published: September 30, 2026 | Paperback

Vlerke is vir vlieg

Vlerke is vir vlieg

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Jeanne Els
Regular price R 270
Regular price Sale price R 270
Out of print
VAT included.

sal ek

my laaste

woorde praat

voor ek my

vlerke sprei

en hierdie wêreld

se babelse verwarring agterlaat

Die digter kyk met ’n nugter oog na die wêreld. Haar sober en soms minimalistiese verwoording van ervarings sluit geensins intense emosies en meelewing met ander uit nie. Sy het groot begrip vir mense se hunkering na bevryding uit die alledaagse sleur en pyn. Ons almal verlang na vlerke.

Author Jeanne Els

View full details