1
/
of
1
ISBN: 9781066579471 | Published: September 30, 2026 | Paperback
Barrett se ruimtereis
Barrett se ruimtereis
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Chareldine van der Merwe
Regular price
R 220
Regular price
Sale price
R 220
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Vir Barrett is Ouma en Oupa se huis vir hom die heel lekkerste kuierplek.
Dis omdat Ouma rakke en rakke vol boeke het waaruit sy vir hom ruimtestories lees en omdat hy en Oupa saans op die stoep na die maan en sterre sit en kyk. Barrett se grootste wens is om eendag ’n ruimtevaarder te word.
Jy kan énigiets doen wat jy wil, leer Ouma en Oupa hom… en toe Barrett weer sy oë uitvee, staan hy op die vaal, klipperige maangrond waar daar ’n groot verrassing op hom wag.
Author Chareldine van der Merwe
Share
