Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781067218621 | Published: September 22, 2026 | Hardcover

Die Geskiedenis van Braaibroodjies

Die Geskiedenis van Braaibroodjies

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 315
Regular price R 350 Sale price R 315
Out of print
VAT included.

Het jy al ooit gewonder waar die braaibroodjie vandaan kom?

Toe Frans de Villiers hierdie onskuldige vraag begin ondersoek het, was hy geskok oor hoe min werklike inligting beskikbaar is oor een van Suid-Afrika se gewildste braaigeregte.

Sy nuuskierigheid het ontaard in ’n jarelange ondersoek deur die kosgeskiedenis van Suid-Afrika, met verrassende wendings oral langs die pad. Hierdie speurtog het hom gelei deur agtiendeeeuse resepteboeke, vroeë reisigersjoernale, Jan van Riebeeck se dagboek, handgeskrewe familieresepte, Voortrekkerdagboeke, koerante uit die 1930’s tot 1950’s, duisende ou Huisgenoot-uitgawes uit dieselfde era, briewe uit kerkargiewe, asook verskeie kosbare ou tekste uit die Universiteit Stellenbosch se Spesiale Versamelings.

Hy het geleer dat die geskiedenis van braaibroodjies méér as net ’n kosverhaal is. Dit is die storie van Afrikaners, vertel deur die lens van witbrood, kaas, uie, tamaties, blatjang en vuur.

’n Speurtog én obsessive wat van die eerste bladsy vermaak, verras en booi. Ek hoop daar is nóg baie boeke soos hierdie uit Frans se pen. – Erns Grundling

‘n Heerlike kykie agter die skerms van een van my geliefde Suid-Afrikaanse disse. – Bertus Basson

Author Frans de Villiers

View full details