ISBN: 9781067221065 | Published: January 1, 2024 | Paperback
Die katte van Kathu sit hul dorp oppi mêp
Die katte van Kathu sit hul dorp oppi mêp
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
“Die katte van Kathu sit hul dorp oppi mêp, deur Adriaan Swanepoel, is 'n vrolike kinderboek wat die waarde van deursettingsvermoë, waagmoed en spanwerk baie mooi na vore bring. Die katte van Kathu is 'n spesiale klomp katte wat nie skroom om 'n nuwe uitdaging aan te pak nie. Hulle kyk die kat eers goed uit die boom toe 'n nuwe kat in die dorp kom bly. Nie lank daarna nie, besluit hulle om saam te werk om die mense te laat besef hoe belangrik die dorpie, Kathu, is. Met die slim spel in die katte se name, leer die kleinspan gou die betekenis van moeiliker, abstrakte woorde.
Author Adriaan Swanepoel
Illustrator Corli-Petrea van Niekerk
Share
