Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781067234201 | Published: October 21, 2024 | Paperback

Geloofsgedigte

Geloofsgedigte

Author:Cas Vos
Author:SAAWK
Regular price R 275
Regular price R 0 Sale price R 275
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Cas Vos is 'n bekende digter, vertaler, teoloog en akademikus. Hy is uitnemend toegerus om 'n boek oor die Psalms, wat geloofsgedigte is, te skryf.

'n Kenmerk van hierdie boek is dat die skrywer al die vermelde literatuursoorte wat hy gedurende sy loopbaan uitmuntend bemeester het gesamentlik op so 'n wyse aanwend dat hulle mekaar onderling aanvul en verdiep.

Cas Vos ontsluit die Psalms deur 'n verhelderende toeligting van die digterlike tegnieke wat die Psalmdigters gebruik het. Hiermee word dit vir die leser moontlik om die woning van die Psalms met verwondering te betree.

Die Psalmreis laat die leser op die melodie van Psalm 150 die groot hosannas op die Here sing.

Geloofsgedigte sal die leser boei en verras en nuwe insigte op sy/haar lewensreis gee.

Author Cas Vos

Author SAAWK

View full details