ISBN: 9781067234218 | Published: December 10, 2024 | Paperback
Keerpunt
Keerpunt
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Zach Bauer se onverwagse terugkeer van missie vir die humanitêre organisasie, Dokters Sonder Grense, beduiwel Evie Ritter se hele bestaan.
Jaar gelede het hy haar verpletter agtergelaat. Nou is hy terug; nog net so befoeterd, ontoegeefl ik en aantreklik soos altyd.
Met sy terugkeer uit Soedan, is die sielsvrede waarna Zach smag die laaste ding wat hy by die huis vind. Evie se kruiedoktermuti's en blote t eenwoordigheid krap en skaaf aan hom en die emosionele skanse wat hy so netjies teen haar opgerig het, dreig om inmekaar te tuimel. Boonop onttrek Evie se hardloopmaat van hul reeds betaalde driedag-wedloop
Author Bernadine Lightfoot
Share
