1
/
of
1
ISBN: 9781067234263 | Published: January 1, 2024 | Paperback
Die Satyrica van Petronius
Die Satyrica van Petronius
Author:W.J. Henderson
Author:SAAWK
Regular price
R 325
Regular price
R 0
Sale price
R 325
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Diegene wat op skool of universiteit met Trimalchio se eetmaal kennis gemaak het, sal Trimalchio se buitensporigheid, aanstellerigheid en onkunde onthou.
Sy gaste en hulle stories en gedrag, die verspotte vertonings en die bisarre disse sal menige leser laat lag.
Die ete is egter net een boek uit 'n vermoede 24 van die hele Satyrica.
Die wedervaringe van die hoofkarakters Encolpius, Giton en Ascyltus voor en na die eetmaal bevat een van die seldsaamste blikke op gewone mense in die Romeinse tyd.
Author W.J. Henderson
Author SAAWK
Share
