Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781067234300 | Published: February 14, 2025 | Paperback

Pater Meus

Pater Meus

Regular price R 275
Regular price R 0 Sale price R 275
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

“Verrassende boek van Mario Relandini. Pater Meus is ’n vertelling wat deur kritici as roerend en histories interessant beskryf is… Liefde, aanbidding en respek. Dit alles is Pater Meus… Bombardemente en die SS, gelyktydig vreesaanjaend en fassinerrend soos deur ’n kind gesien.” (Abitare a Roma 3/11/2007)
Mario Relandini is ’n talentvolle en en hoog aangeskrewe joernalis in Rome. Hy het ’n daaglikse blog met politieke kommentaar oor Italië bedryf, wat later neerslag gevind het in sy boek Fatti e misfatti, pupi e cavalieri (Saracangeli 2009) Dade en wandade, poppe en ridders.
Sy naam is in die ensiklopedie vir skrywers in Italië opgeneem en sy talle gedigte en waarheidsvertellings het ook in veelvuldige antologieë in Italië verskyn. Hy het gedurende sy lewe meer as honderd toekennings nasionaal en internasionaal ontvang.

View full details