ISBN: 9781067234355 | Published: November 3, 2024 | Paperback
Fênsie Muis
Fênsie Muis
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Fênsie Muis is 'n soet dogtertjiemuis wat saam met Pappa Muis, Mamma Muis en Boetie Muis in hulle snoesige huisie op die plaas Braamrivier woon. Die muisgesin en hulle familie en vriende beleef allerhande avonture waarmee kinders graag identifi seer. Die stories help kinders om op kreatiewe wyse 'n uitlaatklep vir hulle emosies te vind, sodat hulle die lewe se uitdagings beter kan hanteer. Fênsie Muis het al vir honderde kinders 'n simbool van hoop in 'n stukkende wêreld geword.
Saam met interessante karaktertjies soos Ouma en Oupa Muis, tannie Poeks, tannie Kruiemuis, professor Daneel van Muississippi, Posduif, die vleimuise, Muisheks en Hillary en haar ses muisvarkies leer kinders ook oor aktuele onderwerpe soos natuurrampe en besoedeling.
Author Nita Gerber Heyns
Illustrator Erna van der Merwe
Share
