1
/
of
1
ISBN: 9781067234607 | Published: July 18, 2025 | Paperback
Die ander dogter
Die ander dogter
Author:Annie Ernaux
Regular price
R 260
Regular price
R 0
Sale price
R 260
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Op tienjarige ouderdom hoor Annie Ernaux ’n gesprek wat nie vir haar ore bedoel is nie. Sy was onder die indruk dat sy haar ouers se enigste kind is, maar daar was ’n ander dogter, wat op sesjarige leeftyd aan witseerkeel oorlede is, en wie se bestaan, naam en foto’s weggesteek is sodat Annie nie aan die hartseer van ’n kindersterfte blootgestel moes word nie. Hierdie roman is ’n brief aan die suster wat sy nooit geken het nie.
Die Nobelprys vir Letterkunde is in 2022 aan die Franse skrywer Annie Ernaux toegeken.
Author Annie Ernaux
Share
