1
/
of
1
ISBN: 9781067234621 | Published: July 21, 2025 | Paperback
Valskermbataljon verhale
Valskermbataljon verhale
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Mike Bolhuis
Regular price
R 275
Regular price
R 0
Sale price
R 275
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Valskermbataljon-verhale is stories van moed, deursettingsvermoë, gevaar, humor, vasbyt en verlies wat die leser by tye laat regop sit, glimlag en ook diep laat nadink.
Eerlike, rou en op-die-man-af-stories geskryf deur manne van dié elite-eenheid oor oomblikke wat hulle nooit sal vergeet nie.
Valskermbataljon-verhale laat hul ervarings lewe soos net hulle dit onthou en geskryf het.
Hierdie is 'n boek nie net vir en oor soldate nie, maar vir elkeen wat nog ooit gewonder het oor die manne in maroen, hul valskerms en die eenheid.
Author Mike Bolhuis
Share
