Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781067234874 | Published: December 10, 2025 | Paperback

Die boogbrug vanaf Orania II na Orania III

Die boogbrug vanaf Orania II na Orania III

Author:SAAWK
Regular price R 350
Regular price Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie publikasie neem die leser op ’n voëlvlug deur die ontwikkeling van Orania in die sestigerjare as ou waterwesedorp en hoe die lewe en bestuur in daardie dae daar uitgesien het. Die boek bied ‘n historiese blik op die verdere ontwikkeling van Orania II nadat AVSTIG dit aangekoop het as ‘n groeipunt vir Afrikanerselfbeskikking. Dit demonstreer wat ‘n klein groepie Afrikaners met een gesamentlike doel bereik om vir hulle ‘n toekoms te skep.
Orania is ‘n dorp, ‘n bestemming en ‘n droom wat dikwels meer bespreek as besoek word. Hierdie boek stel Orania aan lesers wat nog nooit daar was nie bekend.
Die dorp het meer as 3 000 inwoners en staan op die drumpel van ‘n volgende groeifase as Orania III. Groeiende selfbeskikking is die sluitsteen van die die boogbrug vanaf Orania II na Orania III. As hierdie strewe met tyd verander, verwater of vergeet word, sal die ontstaansideaal van die dorp verlore gaan.
Die boek bied navorsingsmateriaal in ‘n toeganklike skryfstyl aan, maar is nietemin wetenskaplik gefundeer. Bronne word deur middel van voetnote geïdentifi seer en in ‘n volledige bronnelys gedokumenteer.

Author Jannie Rossouw

Author SAAWK

View full details