Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107452350 | Published: May 1, 2015 |

SLAAG Landbouwetenskappe Graad 12

SLAAG Landbouwetenskappe Graad 12

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 228
Regular price Sale price R 228
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

SLAAG Landbouwetenskappe bevat noodsaaklike inhoud van die vak om jou te help om vir die eindeksamen voor te berei.

Hierdie gids bied jou die volgende:
'n opsomming van belangrike inhoud wat deur die kurrikulum gedek word, 'n verskeidenheid eksamentipe vrae vir oefening, sowel as voorgestelde antwoorde waardeur jy kan werk
definisies van sleutelwoorde wat in vrae gebruik word, asook wenke om jou in die eksamen te help.

Graad 12 Landbouwetenskappe kort en kragtig saamgevat!

Ander Graad 12-titels in die SLAAG-reeks:
Fisiese Wetenskappe, Geografie, Lewenswetenskappe, Rekeningkunde, Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid

Graad 12-titels beskikbaar in die PASS-reeks.
Accounting, Agricultural Sciences, English, Geography, IsiXhosa, IsiZulu, Life Sciences, Mathematics, Mathematical Literacy, Physical Sciences
Romeo and Juliet, Sepedi, Sesotho, Setswana, Siswati

Author CAMBRIDGE

View full details