Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107497313 | Published: January 31, 2015 |

Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Studiegids

Ken & Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Studiegids

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 278
Regular price Sale price R 278
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Deur hierdie studiegids te gebruik sal jy beslis jou resultate verbeter - of jy nou die toppresteerder in
jou klas wil wees, en of jy begin sweet as jy 'n projek moet doen of jou skoolrapport huis toe moet neem!

Hierdie wonderlike hulpbron bied jou:
klein stukkies van die werk wat jy maklik kan verteer voordat jy voortgaan met nuwe werk, baie diagramme wat help om ekonomiese en rekenkundige begrippe te verduidelik. Toets jou kennis-vrae en hul antwoorde om jou ekonomiese en rekenkundige kennis te toets en jou ekonomiese en rekenkundige vaardighede te oefen
voorbeeldvraestelle.'n woordelys met ekonomiese en rekenkundige begrippe in toeganklike taal en
'n CD met addisionele aktiwiteite en hul antwoorde, asook die memorandums van die kontroletoetse en voorbeeldvraestelle.

Jy kan die gids gebruik om jou te help om Ekonomiese en Bestuurswetenskappe regdeur die jaar te leer, of as hersiening voor toetse en eksamens.
Die Ken & Verstaan Studiegids is geskryf volgens KABV vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.

Author CAMBRIDGE

View full details