Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107566071 | Published: April 1, 2015 |

Ken & Verstaan Wiskunde Graad 9 Studiegids

Ken & Verstaan Wiskunde Graad 9 Studiegids

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 278
Regular price Sale price R 278
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Mik jy daarna om die beste in die klas te doen of raak jy angsbevange wanneer jy jou toetspunte of rapport huis toe neem? Met die Studiegids sal jy definitief jou uitslae verbeter! Hierdie wonderlike hulpmiddel sluit die volgende in: inleiding tot en bespreking van al die temas wat in Graad 9 Wiskunde gedek word, volledig uitgewerkte voorbeelde met hulle antwoorde, hope oefeninge en vrae om jou nuwe vaardighede en kennis te oefen, voorbeeld-vraestelle en hulle antwoorde. Hierdie Ken & Verstaan Wiskunde Studiegids sal jou help om wiskunde met vlieende vaandels te slaag!

Author CAMBRIDGE

View full details