Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107602908 | Published: December 1, 2013 |

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 2 Leerderboek

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 2 Leerderboek

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 240
Regular price Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ken en Verstaan Lewensvaardighede Graad 2 is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net die leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van lewensvaardighede kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe wat deur die KABV Lewensvaardighede-kurrikulum gespesifi seer word, sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme van goeie gehalte in en bied huidige en relevante inhoud.

Author CAMBRIDGE

View full details