Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107608023 | Published: December 1, 2013 |

Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad 11 Leerderboek

Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad 11 Leerderboek

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 482
Regular price Sale price R 482
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bied 'n uitgebreide inhoudsblad wat uiteensit hoe die KABV in elke eenheid gedek word, assesseringstake en 'n oorsig aan die einde van elke module wat leerders help om kennis te konsolideer, gevallestudies wat wetenskap met die alledaagse lewe verbind en sensitiewe kwessies op 'n gebalanseerde wyse aanspreek, flitse in die kantlyn met interessante en belangrike inligting, en 'n omvattende woordelys wat onbekende en moeilike terme help verduidelik.

Author CAMBRIDGE

View full details