ISBN: 9781107608047 | Published: December 1, 2013 |
Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad 11 Onderwysersgids
Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad 11 Onderwysersgids
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Ken & Verstaan Landbouwetenskappe Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Landbouwetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die loop van die jaar aangebied word, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne met betrekking tot assessering, voorbeeldtake, toetse, vraestelle en werkblaaie met hulle memorandums, en fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.
Author CAMBRIDGE
Share
