Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107608238 | Published: February 1, 2012 |

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 3 Onderwysergids

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 3 Onderwysergids

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 665
Regular price R 0 Sale price R 665
Out of print
VAT included.

Ken en Verstaan Lewensvaardighede is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net die leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van lewensvaardighede kan voortbou.

Author CAMBRIDGE

View full details