Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107630413 | Published: December 1, 2013 |

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 Onderwysersgids

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 Onderwysersgids

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 613
Regular price Sale price R 613
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 is deur 'n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die Onderwysersgids bevat 'n onderrigrooster vir elke kwartaal wat die onderwyser help met weeklikse beplanning, voorbeeldvraestelle en hulle memorandums en oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek.

Author CAMBRIDGE

View full details