Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107637948 | Published: December 1, 2013 |

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 7 Onderwysersgids

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 7 Onderwysersgids

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 798
Regular price Sale price R 798
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 7 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids bevat: 'n werkskedule vir die hele jaar om beplanning maklik te maak, riglyne oor die onderrig van elke les en elke vorm van assessering asook stapsgewyse ondersteuning met die aanbieding van aktiwiteite, fotokopieerbare assesseringsvorms, toetse en voorbeeld-vraestelle met hulle memorandums.

Author CAMBRIDGE

View full details