Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107649996 | Published: December 1, 2013 |

Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 12 Leerderboek

Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 12 Leerderboek

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 606
Regular price Sale price R 606
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Ken & Verstaan Rekeningkunde Graad 12 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks help leerders om die inhoud van en vaardighede vir Rekeningkunde baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat gevallestudies wat werklike kwessies aanspreek en leerders met die sakewereld buite die klaskamer in aanraking bring, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help - veral AARP-flitse wat leerders leiding met betrekking tot Algemene Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk gee, toepaslike voorbeelde met hulle oplossings direk na die bespreking van elke nuwe begrip.

Author CAMBRIDGE

View full details