Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107653856 | Published: December 1, 2013 |

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Leerderboek

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Leerderboek

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 310
Regular price Sale price R 310
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Natuurwetenskappe en Tegnologie kan voortbou. Die omvattende Leerdersboekverskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die kurrikulum, bevat ondersoeke, praktiese aktitiwiteite en verrykingsaktiwiteite vir elke kwartaal, sluit volkleur illustrasies, foto's en diagramme in, bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is.

Author CAMBRIDGE

View full details