Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107656864 | Published: December 1, 2013 |

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 2 Onderwysersgids

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 2 Onderwysersgids

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 665
Regular price Sale price R 665
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ken en Verstaan Lewensvaardighede Graad 2 is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net die leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van lewensvaardighede kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids sluit uitgebreide inhoudsopgawes in wat 'n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar bied, verskaf leiding vir die onderrig van elke les asook hulp met assessering vir die hele jaar, verskaf stap-vir-stap ondersteuning by die onderrig van aktiwiteite wat Skeppende Kuns en Liggaamsopvoeding behels, en verskaf fotokopieerbare rekord- en voorbeeldvelle, asook addisionele liedjies en rympies.

Author CAMBRIDGE

View full details