1
/
of
1
ISBN: 9781107659506 | Published: December 1, 2013 |
Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Onderwysersgids
Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Onderwysersgids
Author:CAMBRIDGE
Regular price
R 665
Regular price
Sale price
R 665
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 is deur 'n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die Onderwysersgids bevat 'n onderrigrooster vir elke kwartaal wat die onderwyser help met weeklikse beplanning, ekstra voorbeelde vir projekte waaruit onderwysers kan kies, en oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek.
Author CAMBRIDGE
Share
