Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107666207 | Published: December 1, 2013 |

Ken & Verstaan Geografie Graad 12 Leerderboek

Ken & Verstaan Geografie Graad 12 Leerderboek

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 606
Regular price Sale price R 606
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ken & Verstaan Geografie Graad 12 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Geografie maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat hoekwaliteit kaarte, foto's en diagramme - in volkleur, bied aktuele en tersaaklike inhoud, verduidelik belangrike konsepte en terme in eenvoudige taal, bevat meer as 150 aktiwiteite wat leerders se vaardighede help ontwikkel en hulle insig verbreed, bevat spesiale afdelings vir Hersiening en Eksamenvoorbereiding wat talle geleenthede vir die vaslegging van
konsepte bied.

Author CAMBRIDGE

View full details