Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107672376 | Published: December 1, 2013 |

Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 12 Onderwysersgids

Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 12 Onderwysersgids

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 833
Regular price Sale price R 833
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ken & Verstaan Lewenswetenskappe Graad 12 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Lewenswetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat aangebied word, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne vir assessering en fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.

Author CAMBRIDGE

View full details