Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107682078 | Published: February 1, 2013 |

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 2 Werkboek

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 2 Werkboek

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 176
Regular price Sale price R 176
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ken en Verstaan Lewensvaardighede Graad 2 is spesiaal deur 'n span ervare skrywers vir die Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ontwikkel. Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net die leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van lewensvaardighede kan voortbou. Die lywige Werkboek verskaf oorgenoeg werkvelle om die aktiwiteite wat in die Leerdersboek behandel word, te konsolideer, bevat bykomende aktiwiteite wat op die inhoud en konsepte wat in die Leerdersboek behandel word, uitbrei, en bied assesseringsoefeninge wat die onderwyser saam met die leerders kan gebruik.

Author CAMBRIDGE

View full details