Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107683310 | Published: December 1, 2013 |

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 12 Onderwysersgids

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 12 Onderwysersgids

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 833
Regular price Sale price R 833
Out of print
VAT included.

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 12 is deur 'n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die Onderwysersgids bevat 'n onderrigrooster vir elke kwartaal wat die onderwyser help met weeklikse beplanning, voorbeeldvraestelle en hulle memorandums, en oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek.

Author CAMBRIDGE

View full details