Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781107685932 | Published: December 1, 2013 |

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 Leerderboek

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 Leerderboek

Author:CAMBRIDGE
Regular price R 482
Regular price Sale price R 482
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 is deur 'n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat 'n naslaan-afdeling oor basiese vaardighede om konsepte in Wiskundige Geletterdheid te hersien, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help, 'n verskeidenheid voorbeelde met sterk visuele inslag wat Wiskundige Geletterdheid met alledaagse situasies verbind, 'n opsommende kontrolelys en hersieningsoefeninge aan die einde van elke onderwerp.

Author CAMBRIDGE

View full details