1
/
of
1
ISBN: 9781415200346 | Published: May 31, 2007 | Paperback
Ander Ek
Ander Ek
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:E.K.M. Dido
Regular price
R 280
Regular price
R 0
Sale price
R 280
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Gertruida word Egidius Papier, 'n naam wat sy haarself toeeien wanneer sy maande na 'n motorkaping met geheueverlies in die hospitaal wakker word. Geskend en sonder heenkome beland sy op straat waar die bergies haar, in die kleurryke Afrikaans van hierdie gemeenskap, die kuns van oorlewing op straat leer. Haar innerlike wil om haar geheue te herwin en met haar mense herenig te word, word die dryfkrag agter hierdie sterk vrouekarakter in 'n roman wat, soos EKM Dido se ander werk, deurgaans met sy menslikheid ontroer en met sy humor vermaak.
Author E.K.M. Dido
Share
