ISBN: 9781415201459 | Published: October 1, 2011 | Paperback
Alfabet van die voëls
Alfabet van die voëls
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'Daar is nie die minste twyfel nie, hierdie manuskrip móét gepubliseer word
... selde nog het 'n manuskrip my soveel bevrediging gebied soos hierdie
een,' skryf Francois Smith in sy leesverslag oor hierdie debuutbundel
kortverhale. Dit is 'n boek oor ontheemding, terugkeer, die saamleef met
verlies. In die storie 'Die mobile' raak 'n vrou, self sterwend aan kanker,
obsessief betrokke by die lot van vigslyers, verwaarloos alle verhoudings
met geliefdes, en skaar haar, in haar verbete stryd teen korrupte en
ellendige amptenare, by die geledere van die dooies
Author SJ Naude
Share
