1
/
of
1
ISBN: 9781415201473 | Published: June 1, 2011 |
Seun soos Bram
Seun soos Bram
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Hannes Haasbroek
Regular price
R 240
Regular price
R 0
Sale price
R 240
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die spannende verhaal van die kommunis Bram Fischer, leier van 'n revolusionêre beweging in 'n ondergrondse komplot teen die apartheidsregering, is maar een deel van Fischer se storie.
Nadat hy die ander samesweerders soos Nelson Mandela in die Rivonia-verhoor verdedig het, is hy self aangekla, maar het verdwyn terwyl hy op borgtog uit was. Ná maande is hy gevang en tot lewenslank gevonnis. Daarby moes hy leef met 'n verskriklike selfverwyt oor 'n motorongeluk waarin sy vrou dood is.
Author Hannes Haasbroek
Share
