Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415202043 | Published: November 1, 2012 |

Werfsonde

Werfsonde

Author:Kleinboer
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In Hillbrow, Berea en Doornfontein is die die prostitute volop. In nabygeleë Yeoville is die wit mense skaars. Die honde blaf mens wakker en die sjebiens bly laat oop. Soms moet jy betreders in jou tuin met 'n rewolwer verjaag. Dit is in hierdie nuwe Johannesburg, met sy inwoners van regoor Afrika, waar 'n Afrikaanse man saam met sy Zoeloe-vrou Lungi en haar seun Jomo 'n lewe probeer uitkerf.

Hierdie onverskrokke verslag van 'n onkonvensionele gesinslewe, seks in agterstraatbordele en lang aande van drink word 'n hipnotiese, snaakse en nostalgiese portret van 'n wêreld in oorgang, van die winste en verliese van 'n nuwe soort bestaan. Dalk is 'n ander Suid-Afrikaanse lewe moontlik.

Author Kleinboer

View full details