Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415204009 | Published: February 1, 2014 |

Verwoerdburg

Verwoerdburg

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Tydens 'n skoolreünie kom die lewe van 'n groep Suid-Afrikaners onder die loep. Dit is twintig jaar ná demokrasie, en die land neem die nuwe bedeling in oënskou. Demokrasie het vryheid vir baie beteken, maar vir hierdie groep het dit ook beteken dat die lewe waarvoor hulle voorberei is, oornag verdwyn het. Is nostalgie vir 'n verlore wêreld hul enigste uitkoms? 'n Pakkende kontroversiële roman.

View full details