Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415207000 | Published: September 1, 2014 |

Die Alibi Klub

Die Alibi Klub

Regular price R 200
Regular price Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

THE ALIBI is 'n hool in Brooklyn, New York. Cheap booze. Een pooltafel. Kakkerlakke. Vuil vloere. Toilette onbruikbaar. Agterkamer vol graffitti. Rotte. Dit is hier waar Jaco van Schalkwyk kroegman raak. Hy is negentien, van Pretoria en platsak. Die storie begin in 1998 en vertel van die lewens van die kroeg se klandisie: hardebaard Ierse immigrante, junkies, ouens waarmee die lewe al afgereken het. Almal kom na die Alibi vir vertroosting. Dit is ook van hier af wat Jaco die aanval op die World Trade Centre beleef en beskryf. 'n Tyd toe die w�reld oornag verander het. Die Alibi Klub is 'n kragtige liter�re debuut deur 'n versekerde nuwe stem in Afrikaans.

View full details