ISBN: 9781415207468 | Published: August 1, 2013 | Paperback
Valsrivier (35)
Valsrivier (35)
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
RAPPORT TOP 100 - NOMMER 35
'Jy is te naby aan die water,' fluister Paul. 'Babers slaap in die modder. Hulle sal wakker word as jy op hulle trap.'
Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op 'n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op die dorp ontmoontlik maak. Hulle word weggestuur na kosskole in Natal. Paul is 'n belowende jong digter, sy suster sy vertroueling. Maar Paul is vol woede en sy ontwaking word 'n afwaartse spiraal. Hulle vlieg London toe om die bedrukking van Suid-Afrika te ontsnap, maar hy gaan ook sy dood tegemoet.
Dominique Botha se roerende debuutroman is 'n elegie vir die lewe van haar kleintyd en haar verlore broer. Die boek is op ware gebeure gebaseer.
Author Dominique Botha
Author RAPPORT100
Share
