Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781415209318 | Published: November 1, 2015 |

Vlam in die sneeu

Vlam in die sneeu

Regular price R 400
Regular price R 0 Sale price R 400
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sagteband Uitgawe.
Die briewe wat die ontslape skrywer André P Brink en die digter Ingrid Jonker aan mekaar geskryf het toe hulle in die vroeë sestigerjare 'n liefdesverhouding gehad het.
Met Vlam in die sneeu, en Flame in the Snow in Engels, kry lesers 'n intieme blik op een van die mees bekende en onstuimige liefdesverhoudings in die Suid-Afrikaanse skrywersgeskiedenis. Die briewe onthul nie net hul troetelname en die dinge waaroor hul gedroom en gestry het nie, maar ook hul onderskeie gemoedstoestande tydens hul verhouding wat drie maande voor Jonker se selfmoord tot 'n einde gekom het.
Brink het kort voor sy sterfte die briewe aan Umuzi voorgelê vir publikasie. Die projek is onlangs hervat deur sy letterkundige weduwee Karina M Szczurek met hulp van Leon de Kock, Karin Schimke en Francis Galloway.

View full details